Gereformeerde Kerk Strand

Ons kleuterbedieningafdeling sal binnekort opgedateer word met die nuutste inligting aangaande hierdie jaar se wonderlike program vir die kinders asook nuwe fotos van ons entoesiatiese hulpkategete.