Ondersteun ons Lidmate

Ondersteun ons Lidmate

  • Stringligte te huur, skakel Karen  0827676833
  • Grafiese ontwerper; Doen logo’s, brosjures, besigheids- en produkindentiteit en nog meer. Skakel Ian by 084 720 9528
  • Gekwalifiseerde versorger beskikbaar Maandae tot Vrydae 08:00 – 16:00. Skakel Sandra by 079 885 4623
  • Klavierlesse vir oud en jonk.  Skakel Ian by 0847209528
  • Ek maak gordyne, romeinse blindings en kwilts. Skakel Antonia Cloete by 073 006 0640
  • Nutsman beskibaar: Het jy ‘n klompie dinge by die huis wat reggemaak moet word?  Pieter Coombs kan help – 072 910 8244
  • Vir alle verfwerk in en om die huis, skakel Jan van der Waals 072 424 4653
  • Kontak Miriam Barnard vir natuurlike gesondheids-produkte, Sportron Ascendis asook handgemaakte produkte bv. tafelmatjies, inkopiesakke ens.  083 744 6886
  • Vir Aluminiumgeute en afvoerpype skakel vir Hugh of Hermie Michler by 0833008999
  • Salome Kruger bak tuisgebakte beskuit:  Semel, muesli, karringmelk, all bran 0725912667
  • Vir beter kennis oor grondgeskiktheid en doeltreffende besproeiing in jou tuin, kontak gerus vir Giel Streuderst MSc. (Agric.) by 082 388 0064.
  • Kontak gerus vir Hermie as jy ‘n ou teddiebeer wil laat regdokter 083 300 899945
  • Oppas van huis en diere. Doen dagbesoeke of inslaapdiens.  Johanna en Anton  082 482 6777 / 0218533745
  • Vir alle rekenaar verwante behoeftes, skakel met Chris Joubert by 0828832240 of chris.joubert@joubertkonsult.co.za
  • Ek verskaf, en is ‘n invoerder van mediese toerusting en gebruiksitems. Kontak Erica Versteegh by 021 856 3714 of erica@erimed.co.za
  • Vir enige elektriese herstelwerk of installasies, kontak Mossie Mostert 072 910 8244
  • Easigrass: Artificial Grass Kontak Kobus by 021 2001457 of www.easigrass.co.za
  • Avroy Shlain Skoonheidsprodukte,  Sanet Grönum 0823818854
  • Vermy enkelgebruik plastiek items. Kontak my vir Eko-vriendelike produkte: Herbruikbare Katoen Groentesakkies en Inkopiesakke asook Bamboes Tandeborsels en Bamboes Strootjies ens. Karen Versteegh 0827676833 of besoek https://hug-tree.co.za/

.